Reviews

2694 Swartwitpens
6 August 2021
    

Lee Ann ek en Mariet wil net vir jul baie dankie se vir jul plekkie in die bos wat ons kon gebruik. Dit was verseker nie die laaste keer wat jul ons sien nie. Dankie vir als wat jy gereel en gedoen het. Jul is great mense. Baie dankie

Ingwe Kruger Retreat
6 August 2021
    

Ingwe Kruger Retreat is a great holiday destination. The house is located in Marloth Park, with the animals roaming freely around the house. The house offers accommodation for up to 8 people and is neat and well kept.

I will recommend Ingwe Kruger Retreat to anyone and already cant wait to go back. We had a wonderful, relaxing holiday and didn't want to go home!

Thank you!

2694 Swartwitpens
30 July 2021
    

Absolutely stunning home... We were so happy during our stay there. spent hours on the patio at night just listening to the sounds of the night. Thank you lee-ann for allowing us to rent your home. Will certainly be back in the future.

Ingwe Kruger Retreat
30 July 2021
    

Goeie naand ..... Sjoe baie dankie v n wonderlike nwk ..... dis regtig n lekker plekkie en so goed toegerus ..... sal regtig weer in die toekoms n draai maak ..... mooi aand

Ingwe Kruger Retreat
30 July 2021
    

Hi Lee-Ann

Sjoe ons het n wonderlike tyd gehad by julle plekkie, ons harte is sommer vol na die week. Baie dankie, ons sal beslis weer na Ingwe Kruger Retreat toe gaan in die toekoms