Ingwe Kruger Retreat 30 July 2021 Hi Lee-Ann Sjoe ons het n wonderlike tyd gehad by julle plekkie, ons harte is sommer vol na die week. Baie dankie, ons sal beslis weer na Ingwe Kruger Retreat toe gaan in die toekoms